Laerskool Northmead

Ons skep geleenthede vir JOU kind

Netbal

* Word in die 2de kwartaal beoefen alhoewel ons reeds in die 1ste kwartaal begin met voorbereiding vir die liga.
* Puik netbalspanne verteenwoordig ons skool.
* O/10 A-span het as naaswenners van Benoni liga uit die stryd getree.
* Netbalproewe - 2 dogters haal die Benoni-spanne.

MINI-NETBAL
* O/6-, O/7- en O/8-spanne ontvang spesialis-afrigting dwarsdeur die jaar.
* Begin die einde van die 1ste kwartaal.
* Spelers word vaardighede aangeleer t.o.v. al die posisies op die baan.

Nuutste Dokumentasie

OB05 2016:

OB04 2016:

OB03 2016:

OB02 2016:

OB01 2016:

Voedingskema Rooster Jan - Jun 2016:

Jaarbeplanning 2016:

Kwartaalbeplanning1 2016:

Jaarbeplanning

Jaarbeplanning 2016:

Kwartaalprogram

Kwartaalbeplanning 2016:

Inskrywingsvorms

InskrywingsvormsDie Inskrywingsvorms vir 2015 is beskikbaar om afgelaai te word.

(Kliek Hier)