Kleuterskool
Hier leer ons speel-speel die jaar deur en ontwikkel ons elke kleuter se volle potensiaal!
Skool tye 07:30 – 13:00 (Juffrouens al van 06:45 by klasse)
Wagklas van 13:00 – 13:45
Naskool van 13:00 – 17:30
Hier leer ons speel-speel die jaar deur en ontwikkel ons elke kleuter se volle potensiaal!
Aktiwiteite by die kleuterskool:
Bak en brou
Kleuterspele
Instappies
Pretdae
Ouma- en Oupadag
Graad R Gradeplegtigheid
Snoepie
Buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word:
Erianda mini sport
Gholf
Aartklop drama
Monkeynastix
Elite beat dans
Nuuskierige agies
Music minds
Rugga kids
Ultimate empire dans studio
Baking buddies
Kids lab